Free Shipping for all Orders R1000 and above

How to care for your jewellery

  1. Keep It Dry
  • Avoid water:
    • Resin can be sensitive to prolonged exposure to water. Remove your jewellery before swimming or showering.
    • Sterling silver can tarnish more quickly in chlorinated or salt water. Remove jewellery before swimming or showering.
  • Store in a dry place:
    • If you’re not wearing the resin jewellery, store it in a dry environment to prevent moisture buildup.
    • After washing your hands or coming into contact with moisture, wipe your sterling silver pieces with a soft cloth.
  1. Protect From Harsh Chemicals
  • Avoid perfumes, lotions, or cleaning products: These can break down the resin or cause discoloration.
  • Don’t expose resin jewellery to harsh chemicals like bleach or alcohol.
  • Keep your sterling silver away from harsh chemicals, such as bleach, household cleaners, and perfumes. These can damage the metal and cause discoloration.
  • Remove your silver jewellery before applying lotions, perfumes, or hair products.
  1. Clean Carefully
  • Use a soft cloth to clean your resin jewellery.
  • If necessary, use a mild soap solution and gently wipe your resin jewellery with a cloth or sponge. Avoid using abrasive materials.
  • If your sterling silver jewellery gets dirty, clean it with warm water and mild soap. Avoid abrasive materials like rough cloths or brushes that could scratch the silver.
  1. Store Properly
  • Store resin jewellery in a soft pouch or box to avoid scratches.
  • Keep your resin pieces away from direct sunlight or extreme heat, which could cause the resin to yellow or crack.
  • Store in a cool, dry place: Humidity and heat can accelerate tarnishing. Keep your sterling silver in a jewellery box or a pouch with anti-tarnish lining.
  • Use anti-tarnish pouches: These pouches or cloths can help prevent tarnishing of sterling silver by absorbing moisture.
  • Avoid direct sunlight: Over time, exposure to light can cause sterling silver to discolour
  1. Avoid Impact
  • Resin jewellery can be fragile and prone to cracking if dropped or subjected to heavy impact. Be mindful of where you place it.
  • Sterling silver is relatively soft, so it’s prone to scratches and dents. Avoid wearing it during heavy activities like sports or cleaning.
  1. Polish and Restore Shine
  • If the resin begins to lose its shine, you can gently buff it with a microfiber cloth. Some people also use a small amount of car polish or a resin-specific polish to bring back its gloss.
  • Use a silver polishing cloth to remove tarnish and keep your sterling silver jewellery shiny. Polishing cloths are specially treated to remove tarnish without scratching.
  • If the tarnish on sterling silver is more stubborn, you can use a mild silver cleaner. Just make sure to follow the manufacturer’s instructions.
  1. Wear Often (Sterling silver)
  • Wear your sterling silver regularly! The oils from your skin can help protect the silver and prevent it from tarnishing. Just make sure to clean it after wearing.

Hoe om resin juwele te versorg

  1. Hou dit droog
  • Vermy water:
    • Resin kan sensitief wees deur die volgehoue blootstelling aan water. Verwyder u juwele voordat u swem of stort.
    • Sterling silwer kan vinniger aanslaan wanneer dit blootgestel word aan klooragtige of souterige water. Verwyder juwele voordat daar geswem of gestort word.
  • Stoor in ’n droë plek:
    • Indien u nie u resin juwele dra nie, moet u dit in ’n omgewing stoor waar dit nie aan humiditeit blootgestel word nie.
    • Nadat u hande gewas het of in kontak was met vog, vee u sterling silwer juwele af met ’n sagte lap.
  1. Beskerm dit van chemikalië
  • Vermy parfuum, room of skoonmaakprodukte. Hierdie produkte kan die resin afbreek of kleurverandering veroorsaak.
  • Moenie u resin juwele blootstel aan chemikalië soos bleikmiddels, skoonmaakmiddels of alkohol nie.
  • Hou u sterling silwer juwele weg van harde chemikalieë soos bleikmiddels, skoonmaakmiddels en parfuum. Dit kan die metaal beskadig en verandering van kleur veroorsaak.
  • Verwyder u sterling silwer juwele voordat u room, parfuum of haarprodukte aanwend.
  1. Maak versigtig skoon
  • Gebruik ’n sagte lap om die resin juwele skoon te maak.
  • Indien nodig, gebruik ’n sagte seepmengsel om u resin juwele saggies af te vee. Vermy die gebruik van harde materiaal.
  • Indien u sterling silwer juwele vuil word, maak dit skoon met warm water en sagte seep. Vermy die gebruik van harde materiale soos growwe lappe of borsels wat die silwer kan krap.
  1. Stoor dit op die geskikte plek
  • Stoor resin juwele in ’n sagte sakkie of boks om krapmerke te vermy.
  • Hou u resin juwele weg van direkte sonlig of buitengewone hitte, aangesien dit kan veroorsaak dat die resin vergeel of kraak.
  • Stoor u sterling silwer juwele in ’n koel, droë plek. Vog en hitte kan die aanslaan bespoedig.
  • Gebruik anti-aanslaan sakkies vir u sterling silwer juwele, aangesien dit kan verhoed dat dit aanslaan.
  • Vermy direkte sonlig op u sterling silwer juwele, aangesien dit kan verkleur.
  1. Verhoed impak
  • Resin juwele kan broos wees en kan maklik krap of kraak indien dit laat val word of hard gekap word. Wees bewus van waar u dit neersit.
  • Sterling silwer is relatief sag en kan maklik gekrap of gekap word. Verhoed om dit te dra tydens aktiwiteite soos sport of skoonmaak.
  1. Politoer en herstel glans
  • Indien die resin sy glans verloor, kan u dit met ’n mikrovesel lap saggies vryf. Politoer kan gebruik word om dit sy glans terug te gee. Moet asseblief nie enige harde lap of oppervlak gebruik nie.
  • Gebruik ’n silwer politoerlap om die aanslag te verwyder en u sterling silwer juwele se glans te herstel. Sekere lappe is beskikbaar om die krap van die silwer te verhoed.
  • Indien die aanslag op die sterling silwer hardkoppig is, kan u ’n gemiddelde silwer skoonmaakmiddel gebruik. Maak seker u volg die vervaardiger se instruksies.
  1. Dra u sterling silwer juwele gereeld
  • Dra u sterling silwer juwele gereeld! Die olies van u vel kan help om die sterling silwer te beskerm en te verhoed dat dit vinnig verkleur. Maak seker om dit skoon te maak nadat u dit gedra het.
Shopping Cart
Scroll to Top