Free Shipping for all Orders R1000 and above

Blomgom is in inspired by nature. Here we celebrate nature’s beauty in each piece of jewellery we create. The delicate balance between art and nature can be seen in each unique piece.

Every piece is handmade with care, passion and precision. The artistry and uniqueness of each piece receives its value from it being handmade rather than mass produced.

Each piece is unique, just as each person is unique. Nature’s uniqueness is reflected in each piece just as each person’s uniqueness is reflected through wearing the jewellery.

By embedding elements like pressed flowers, leaves, or other botanical materials in our pieces, we aim to preserve and celebrate the fleeting beauty of nature for generations to come.

We hope that using nature in our pieces reminds us to cherish the world around us as each one of us has a deeper connection to earth.

Honesty and trust are at the heart of our business. From pricing to materials, we are committed to being open about our processes and ensuring our customers feel confident in every purchase.

Blomgom kry inspirasie deur die natuur. Hier vier ons die natuur se skoonheid in elke juwelierstuk wat ons skep. Die delikate balans tussen kuns en natuur kan in elke unieke stuk gesien word.

Elke stuk is handgemaak met sorg, passie en presisie. Die kunsvaardigheid en uniekheid van elke stuk kry sy waarde deurdat dit handgemaak eerder as massavervaardig is.

Elke stuk is uniek, net soos elke persoon uniek is. Die natuur se uniekheid word in elke stuk weerspieël net soos elke persoon se uniekheid deur die dra van die juwele weerspieël word.

Deur natuurlike elemente soos geperste blomme, blare of ander botaniese materiale in ons stukke te gebruik, poog ons om die skoonheid van die natuur vir geslagte wat kom, te bewaar en te vier.

Ons hoop dat die gebruik van die natuur in ons stukke ons daaraan herinner dat ons elkeen ’n konneksie met die aarde het.

Eerlikheid en vertroue is die kern van ons besigheid. Van pryse tot materiaal, is ons daartoe verbind om oop te wees oor ons prosesse en om te verseker dat ons kliënte selfversekerd voel in elke aankoop.

Shopping Cart
Scroll to Top